Connor Trinneer

Connor Trinneer
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 19 Maart 1969 (1969-03-19) (55 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1996–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Connor Trinneer (gebore 19 Maart 1969) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent American Made (2017) en in die televisiereekse One Life to Live (1968), Star Trek: Enterprise (2001), en Stargate Origins (2018).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne