Conodonta | |
---|---|
Twee tande en ’n rekonstruksie van ’n Conodonta | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | †Conodonta
|
Groepe | |
|
Conodonta is ’n uitgestorwe groep mariene gewerwelde diere, wat baie soos palings gelyk het. Hulle was jare lank net bekend vanweë tandagtige mikrofossiele, wat nou Conodonta-elemente genoem word. Hulle het al in die Bo-Kambrium voorgekom en was dus van die oudste gewerwelde diere. Hulle het reeds in die Famennium-tydperk van die Devoon aan 'n groot uitwissing blootgestaan, maar die laaste Conodonta het waarskynlik aan die einde van die Trias uitgesterf.