Consolidated PBY Catalina

Consolidated PBY Catalina
'n PBY-5A op patrollie, 1942-43
Tipe Bomwerper & vliegboot
Vervaardiger Consolidated Aircraft
Nooiensvlug 21 Maart 1935
Onttrek Januarie 1957
Hoofgebruiker Amerikaanse Vloot
Britse Lugmag

Die Consolidated PBY Catalina is 'n vliegboot wat onder andere as 'n bomwerper en patrollievliegtuig gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Dit was ook gebruik om duikbote te soek en te kelder. Die PB beteken Patrol Bomber en die Y is die kode wat toegeken is aan Consolidated Aircraft.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne