Constance Talmadge | |
![]() | |
Geboorte | 19 April 1898 |
---|---|
Sterfte | 23 November 1973 (op 75) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1914–29 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Constance Talmadge (19 April 1898 – 23 November 1973) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente A Pair of Silk Stockings (1918), A Virtuous Vamp (1919), en Her Night of Romance (1924).