Constance Worth

Constance Worth
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Enid Joyce Howarth
Geboorte (1911-08-19)19 Augustus 1911
Sterfte 18 Oktober 1963 (op 52)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1933–1949
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Constance Worth (19 Augustus 1911 – 18 Oktober 1963) was 'n Australiese aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente China Passage (1937), Angels Over Broadway (1940), Boston Blackie Goes Hollywood (1942), en G-Men vs. The Black Dragon (1943).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne