Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Conway Tearle | |
![]() | |
Geboortenaam | Frederick Conway Levy |
---|---|
Geboorte | 17 Mei 1878 |
Sterfte | 1 Oktober 1938 (op 60) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Conway Tearle (17 Mei 1878 – 1 Oktober 1938) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Shadows of the Sea (1922), Black Oxen (1923), Smoke Bellew (1929), en Romeo and Juliet (1936).