Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Cora Sue Collins | |
![]() | |
Geboorte | 19 April 1927 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Cora Sue Collins (gebore 19 April 1927) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Sin of Nora Moran (1933), The Scarlet Letter (1934), Black Moon (1934), en Blood and Sand (1941).