Corey Feldman | |
Geboortenaam | Corey Scott Feldman |
---|---|
Geboorte | 16 Julie 1971 Reseda, Los Angeles County, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1974–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Corey Feldman (gebore 16 Julie 1971) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Gremlins (1984), The Goonies (1985), Stand by Me (1986), en The Lost Boys (1987).