Corin Redgrave

Corin Redgrave
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1939-07-16)16 Julie 1939
Sterfte 6 April 2010 (op 70)
Nasionaliteit Engels
Kinders 4, insluitende Jemma Redgrave
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Corin Redgrave (16 Julie 1939 – 6 April 2010) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Man for All Seasons (1966), Excalibur (1981), Four Weddings and a Funeral (1994), en Enigma (2001).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne