Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Corinne Calvet | |
![]() | |
Geboortenaam | Corinne Dibos |
---|---|
Geboorte | 30 April 1925 |
Sterfte | 23 Junie 2001 (op 76) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Robin Stone (b. 1956) |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Corinne Calvet (30 April 1925 – 23 Junie 2001) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente What Price Glory (1952), The Far Country (1954), Le ragazze di San Frediano (1955), en Plunderers of Painted Flats (1959).