Cornelius Rost

Cornelius Rost
Die boek oor Rost se wedervarings.
Gebore27 Maart 1919
Kufstein, Oostenryk
Sterf18 Oktober 1983 (op 64)
BeroepDrukker

Cornelius Rost (27 Maart 1919, Kufstein, Oostenryk – 18 Oktober 1983, München, Duitsland)[1][2] was ’n Duitse soldaat in die Tweede Wêreldoorlog wat in Siberië uit ’n Gulagkamp ontsnap het. Sy wedervarings is vasgevang in ’n boek, televisiereeks en rolprent.

  1. Die Odyssee des Clemens F. Geargiveer 29 September 2011 op Wayback Machine Kölnische Rundschau, 27 Januarie 2009, URL besoek op 21 Desember 2011 (de)
  2. Falsche Nachkriegserinnerungen - Der Schnee von gestern (de) Sueddeutsche Zeitung, 23 Maart 2010, URL besoek op 21 Desember 2011

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne