Corrie ten Boom

Corrie ten Boom
Gebore
Cornelia Arnolda Johanna ten Boom

(1892-04-15)15 April 1892
Sterf15 April 1983 (op 91)
Placentia, Kalifornië, VSA
Plek begraweFairhaven Memorial Park, Santa Ana, Kalifornië
BeroepSkryfster, horlosiemaker
Bekend vir
  • Outeur van The Hiding Place
  • Righteous Among the Nations
Ouers
  • Casper ten Boom (vader)
  • Cornelia ten Boom-Luitingh (moeder)
FamilieledeBetsie ten Boom (Suster)
Willem ten Boom (Broer)
Nollie van Woerden (Suster)
GeloofGereformeerde Christen
WebwerfTen Boom Museum
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Persoon gebruik onbekende parameter "religie"
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Persoon gebruik onbekende parameter "moeder"
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Persoon gebruik onbekende parameter "vader"

Cornelia "Corrie" ten Boom (15 April 1892 – 15 April 1983) was 'n Nederlandse horlosiemaker en Gereformeerde Christen wat, saam met haar pa en ander familielede, baie Jode help ontsnap het tydens die Nazi-massamoord op die Jode (Sjoa) tydens die Tweede Wêreldoorlog. Sy was in die tronk opgesluit vir haar optrede. Haar mees bekende boek, The Hiding Place (Afrikaanse vertaling: Die skuilplek), beskryf die beproewing.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne