Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Cory Monteith | |
![]() | |
Geboortenaam | Cory Allan Michael Monteith |
---|---|
Geboorte | 11 Mei 1982 |
Sterfte | 13 Julie 2013 (op 31) |
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 2004–2013 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Cory Monteith (11 Mei 1982 – 13 Julie 2013) was 'n Kanadese akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Invisible (2007), Monte Carlo (2011), en McCanick (2013), en in die televisiereeks Glee (2009).