Cory Booker | |
![]() | |
Persoonlike besonderhede
| |
---|---|
Gebore | 27 April 1969 Washington, D.C., Verenigde State |
Politieke party | Demokratiese Party (Verenigde State) |
Handtekening | ![]() |
Cory Anthony Booker is 'n Amerikaanse politikus, 'n senator vir New Jersey.[1] Hy is 'n lid van die Demokratiese Party. Sy broer is "Cary Booker II", en sy pa is "Cary Booker".[2] In 1969 neem sy ouers 'n standpunt in teen rassisme deur aan te dring om 'n huis te koop in 'n gebied waar swart mense nie welkom was nie.[3]