Cosimo I de' Medici

Cosimo I de' Medici
Cosimo I de' Medici
Portret van Cosimo I de' Medici deur Bronzino

Hertog van Florence
Ampstermyn
6 Januarie 1537 – 21 Augustus 1569
Voorafgegaan deur Alessandro de' Medici, Hertog van Florence

Groothertog van Toskane
Ampstermyn
21 Augustus 1569 – 21 April 1574
Opgevolg deur Francesco I de' Medici, Groothertog van Toskane

Persoonlike besonderhede
Gebore 12 Junie 1519
Florence, Republiek van Florence
Sterf 21 April 1574 (op 54)
Florence, Groothertogdom van Toskane
Religie Katoliek

Cosimo I de' Medici (12 Junie 1519 – 21 April 1574) was vanaf 1537 tot 1569 die tweede Hertog van Florence, waarna hy die eerste Groothertog van Toskane geword het, welke titel hy tot sy dood gehou het.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne