Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Courtney Thorne-Smith | |
![]() | |
Geboorte | 8 November 1967 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1986–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Courtney Thorne-Smith (gebore 8 November 1967) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Summer School (1987) en in die televisiereekse Melrose Place (1992), Ally McBeal (1997), en According to Jim (2001).