Craig McLachlan

Craig McLachlan
Geboortenaam Craig Dougall McLachlan
Geboorte 1 September 1965 (1965-09-01) (59 jaar oud)
Long Jetty, Nieu-Suid-Wallis, Australië
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1986-
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Craig McLachlan (gebore 1 September 1965) is 'n Australiese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Neighbours (1985), Home and Away (1988), Bugs (1995), en The Doctor Blake Mysteries (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne