Cumbria

Cumbria

Vlag

Wapen

Ligging in Engeland
Seremoniële graafskap Cumbria
Hoofstad Carlisle
Oppervlakte 6 768 km²
Bevolking 498 400 (2017)
Bevolkingsdigtheid 73 inw./km²
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap
Streek Cumbria
Administratiewe setel Carlisle
ISO 3166-2: GB-CMA
Oppervlakte 6 768 km²
Bevolking 499 800 (2011)
Bevolkingsdigtheid 74 inw./km²
Webtuiste www.cumbria.gov.uk
Distrikte en Unitêre owerhede
  1. Barrow-in-Furness
  2. Suid-Lakeland
  3. Copeland
  4. Allerdale
  5. Eden
  6. Carlisle
Buttermere Valley naby Cockermouth, genoem na die Buttermere-meer (in besit van die National Trust)
Foto: Michael Walsh
Bluebells bloei in Mei naby Cockermouth
Foto: Michael Walsh
Buttermere-meer
Foto: Michael Walsh
Swane op die Buttermere-meer
Foto: Michael Walsh

Cumbria (uitgespreek /ˈkʌmbriə/) is 'n graafskap in noordelike Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die nedersettings van Carlisle, Barrow-in-Furness, Cockermouth en Penrith. Cumbria het 'n bevolking van ongeveer 500 000. Ongeveer een derde van Cumbria (2362 km2) bevat die Meredistrik (Lake District), 'n bergagtige nasionale park met 'n spitspunt (Scafell Pike) van 978 m - die hoogste berg in Engeland.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne