Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Cung Le | |
Geboortenaam | Anh Cung Le |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Cung Le is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pandorum (2009), Dragon Eyes (2012), The Man with the Iron Fists (2012), en The Grandmaster (2013).