Cunonia | |
---|---|
![]() | |
Cunonia capensis | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Oxalidales |
Familie: | Cunoniaceae |
Genus: | Cunonia L., (1759) |
Spesies | |
Sinonieme | |
|
Cunonia is 'n genus van bome in die Cunoniaceae familie. Die genus het 'n geskeide verspreiding, met 24 spesies endemies aan Nieu-Kaledonië in die Stille Oseaan, en een spesie (Cunonia capensis) in Suider-Afrika.