Curtis Armstrong

Curtis Armstrong
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1983–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Curtis Armstrong (gebore 27 November 1953) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Risky Business (1983), Revenge of the Nerds (1984), Better Off Dead... (1985), en Southland Tales (2006).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne