Cyd Charisse

Cyd Charisse
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Tula Ellice Finklea
Geboorte (1921-03-08)8 Maart 1921
Sterfte 17 Junie 2008 (op 87)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1939–2007
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Cyd Charisse (8 Maart 1921 – 17 Junie 2008) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Singin' in the Rain (1952), The Band Wagon (1953), It's Always Fair Weather (1955), en Silk Stockings (1957).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne