Cynthia Daniel

Cynthia Daniel
Geboortenaam Cynthia Lynn Daniel
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1989–2002
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Cynthia Daniel (gebore 17 Maart 1976) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Basketball Diaries (1995) en in die televisiereekse The New Leave It to Beaver (1983), Sweet Valley High (1994), en That '80s Show (2002).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne