Cyrildene | |
---|---|
Koördinate: 26°10′23″S 28°6′4″O / 26.17306°S 28.10111°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Johannesburg |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,20 km2 (0,46 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 3 417 |
• Digtheid | 2 848/km2 (7 380/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 31.1% |
• Indiërs/Asiërs | 33.9% |
• Bruin mense | 3.0% |
• Swart mense | 26.5% |
• Ander | 5.5% |
Taal (2011) | |
• Engels | 55.8% |
• Zoeloe | 3.7% |
• Afrikaans | 3.4% |
• Noord-Sotho | 2.1% |
• Ander | 35.0% |
Skakelkode | 011 |
Cyrildene (vereenvoudigde Chinees: 西里尔德纳; Tradisionele Chinees: 西里爾德納) is 'n voorstad van Johannesburg in Suid-Afrika. Die area is oos van die Johannesburgse middestad geleë en is omring deur die voorstede van Linksfield, Observatory en Bruma. Dit is bekend as 'n nuwe "Chinatown" wat op Derricklaan ontstaan het. Hierdie nuwe Chinatown word nou as die hoof-Chinatown in Johannesburg beskou, en vervang die vorige Chinatown in Commissionerstraat in die middestad van Johannesburg.[2] Dit is geleë in Streek E van die Stad van Johannesburg se Metropolitaanse Munisipaliteit.