Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
D. C. Douglas | |
![]() | |
Geboorte | 6 Februarie 1966 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1977–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
D. C. Douglas (gebore 6 Februarie 1966) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Bold and the Beautiful (1987), Z Nation (2014), en Breaking News: Fake Trump Cartoons! (2017).