D.C.H. Uys

Dirk Cornelius Uys (gebore op 15 Mei 1909, oorlede op 20 November 1995 te Bredasdorp in Suid-Afrika) was 'n Suid-Afrikaanse politikus, lid van die Nasionale Party en parlementslid van 1948 tot 1972. Hy was Minister van Landbousake en Handel (1958 - 1966) in die Verwoerd-regering, Minister van Lande en Grondsake (1964 - 1968) onder Verwoerd en sy opvolger John Vorster, en laastens Minister van Landbou (1968 - 1972) en water (1968) in die Vorster-regering.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne