D.J. Opperman

D.J. Opperman
D.J. Opperman omstreeks 1960.
Gebore
Diederik Johannes Opperman

(1914-09-29)29 September 1914
Sterf22 September 1985 (op 70)
NasionaliteitVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
BeroepDigter en dramaturg

Diederik Johannes Opperman (1914–1985) was 'n professor in Afrikaanse letterkunde aan die Universiteit van Stellenbosch. As Afrikaanse digter en dramaturg verower hy die Hertzogprys vir beide poësie en drama.[1]

  1. Esaach: http://www.esaach.org.za/index.php?title=Opperman,_Diederik_Johannes[dooie skakel]

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne