DC Comics
Tipe
Strokiesboekmaatskappy
Gestig
1934 (as National Comics Publications)
Hoofkantoor
Burbank, Kalifornië , Verenigde State
Sleutelpersone Malcolm Wheeler-Nicholson (stigter) Jim Lee (president) Gebied bedien Wêreldwyd Produkte Strokiesverhale e.a.
Webwerf dc .com
DC Comics, Inc. (later eenvoudig bekend as DC ) is die uitgewery van Amerikaanse strokiesboeke en die vlagskipeenheid van DC Entertainment,[ 1] [ 2] 'n dogtersmaatskappy van Warner Bros. Discovery.[ 3] [ 4] DC staan vir "Detective Comics", 'n Amerikaanse strokiesboekreeks wat in 1937 die eerste keer gepubliseer is.[ 5]
↑ Melrose, Kevin (10 Oktober 2009). "DC Entertainment – what we know so far" . Comic Book Resources . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 September 2009. Besoek op 13 Desember 2021 .
↑ DC Entertainment (May 5, 2017). "DC Entertainment Expands Editorial Leadership Team" . Persberig. http://www.dccomics.com/blog/2017/05/05/dc-entertainment-expands-editorial-leadership-team . Besoek op May 11, 2017 .
↑ Brent Lang; Matt Donnelly (14 April 2022). "Warner Bros. Discovery Exploring Overhaul of DC Entertainment (EXCLUSIVE)" . Variety (in Engels (VSA)). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 April 2022. Besoek op 17 April 2022 .
↑ "Inside David Zaslav's Overhaul of the Warner Bros. Movie Division | Analysis" (in Engels (VSA)). 1 Junie 2022. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Junie 2022. Besoek op 5 Junie 2022 .
↑ Jung, Michael (7 Mei 2020). "What Does DC Comics Stand For?" . ScreenRant (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 April 2021. Besoek op 2 Maart 2024 .