Dai Bradley

Dai Bradley
Geboortenaam David Bradley
Geboorte 27 September 1953 (1953-09-27) (71 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1969–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dai Bradley (gebore 27 September 1953) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Kes (1969), Absolution (1978), en Redemption (2013), en in die televisiereeks Two People (1979).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne