|
Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie. Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg.
|
Daisy Ridley
|
|
Geboortenaam
|
Daisy Jazz Isobel Ridley
|
Geboorte
|
10 April 1992 (1992-04-10) (32 jaar oud)
|
Nasionaliteit
|
Engels
|
Beroep(e)
|
Aktrise en vervaardiger
|
Aktiewe jare
|
2013–nou
|
Internet-rolprentdatabasis-profiel
|
Daisy Ridley (gebore 10 April 1992) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Star Wars: The Force Awakens (2015), Scrawl (2015), Murder on the Orient Express (2017), en Star Wars: The Last Jedi (2017).