Dakota Fanning | |
Geboortenaam | Hannah Dakota Fanning |
---|---|
Geboorte | 23 Februarie 1994 Conyers, Georgië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en regisseuse |
Aktiewe jare | 1999–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dakota Fanning (gebore 23 Februarie 1994) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente I Am Sam (2001), Man on Fire (2004), War of the Worlds (2005) en Coraline (2009).