Damian Lewis | |
Geboortenaam | Damian Watcyn Lewis |
---|---|
Geboorte | 11 Februarie 1971 |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1993–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Damian Lewis (gebore 11 Februarie 1971) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dreamcatcher (2003) en Keane (2004), en in die televisiereeks Homeland (2011). Hy was getroud met die aktrise Helen McCrory.