Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Damon Wayans | |
Geboortenaam | Damon Kyle Wayans |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 4; insluitende Damon Wayans Jr. |
Beroep(e) | Skrywer, akteur, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Damon Wayans is 'n Amerikaanse skrywer, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Last Boy Scout (1991), Mo' Money (1992), en Major Payne (1995), en in die televisiereeks My Wife and Kids (2001).