Dan Barton

Dan Barton
Geboortenaam Daniel George Berman
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dan Barton (20 September 1921 – 13 Desember 2009) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Sailor Beware (1952) en in die televisiereekse The Roy Rogers Show (1951), Stage 7 (1955), en Dan Raven (1960).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne