Dan Blocker

Dan Blocker
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Bobby Dan Davis Blocker
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4, insluitende Dirk Blocker en David Blocker
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1957–1972
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dan Blocker (10 Desember 1928 – 13 Mei 1972) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Come Blow Your Horn (1963) en in die televisiereekse Cimarron City (1958), The Rifleman (1958), en Bonanza (1959).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne