Dan Lauria

Dan Lauria
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dan Lauria is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 9½ Weeks (1986), Independence Day (1996), en The Spirit (2008), en in die televisiereeks The Wonder Years (1988).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne