Dan Seymour

Dan Seymour
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Daniel Seymour Katz
Geboorte (1915-02-22)22 Februarie 1915
Sterfte 25 Mei 1993 (op 78)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dan Seymour (22 Februarie 1915 – 25 Mei 1993) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente To Have and Have Not (1944), Key Largo (1948), en The Big Heat (1953), en in die televisiereeks Get Smart (1965).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne