Dana Delany | |
![]() | |
Geboorte | 13 Maart 1956 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dana Delany (gebore 13 Maart 1956) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Tombstone (1993) en Batman: Mask of the Phantasm (1993), en in die televisiereekse China Beach (1988) en Desperate Housewives (2004).