Dana Reeve

Dana Reeve
Geboortenaam Dana Charles Morosini
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1990–2006
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dana Reeve (17 Maart 1961 – 6 Maart 2006) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Loving (1983), Above Suspicion (1995), en Everyone's Hero (2006), en in die televisiereeks Oz (1997).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne