Dana Winner

Dana Winner
Agtergrondinligting
GeboortenaamChantal Vanlee
Gebore10 Februarie 1965 (1965-02-10) (59 jaar oud)
Hasselt, België
GenresPopmusiek
Beroep(e)sangeres
Instrumentestem
Jare aktief1990 – hede
EtiketteEMI Group
Webwerfdanawinner.net

Dana Winner (gebore 10 Februarie 1965 in Hasselt) is 'n Vlaamse sangeres. Haar eerste naam is Chantal Vanlee en sy woon tans in die Belgiese stad Geel.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne