Dania Ramirez

Dania Ramirez
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Dania Jissel Ramírez
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1997–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dania Ramirez (gebore 8 November 1979) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente X-Men: The Last Stand (2006), Quarantine (2008), American Reunion (2012), en Premium Rush (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne