Danica McKellar

Danica McKellar
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Danica Mae McKellar
Geboorte 3 Januarie 1975 (1975-01-03) (50 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en vervaardiger
Aktiewe jare 1985–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Danica McKellar (gebore 3 Januarie 1975) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Wonder Years (1988) en Young Justice (2010).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne