Daniel Bell (10 Mei 1919 – 25 Januarie 2011)[1] was 'n Amerikaanse sosioloog, skrywer, redakteur en professor aan die Harvard-universiteit, veral bekend vir sy bydraes tot die studie van post-industrialisme. Hy is beskryf as "een van die voorste Amerikaanse intellektuele van die naoorlogse era".[2] Sy drie bekendste werke is The End of Ideology, The Coming of Post-Industrial Society, en The Cultural Contradictions of Capitalism.[3]
<ref>
tag; no text was provided for refs named bio2