Daniel Gillies

Daniel Gillies
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 14 Maart 1976 (1976-03-14) (48 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Aktiewe jare 1998–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Daniel Gillies (gebore 14 Maart 1976) is 'n Kanadese akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Spider-Man 2 (2004), Bride & Prejudice (2004), en Captivity (2007), en in die televisiereeks The Originals (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne