Daniel Henshall

Daniel Henshall
Geboorte 9 Augustus 1982 (1982-08-09) (42 jaar oud)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Daniel Henshall (gebore 9 Augustus 1982) is 'n Australiese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Snowtown Murders (2011), The Babadook (2014), Ghost in the Shell (2017), en Okja (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne