Daniel Kash

Daniel Kash
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 25 April 1959 (1959-04-25) (65 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Kinders 2 seuns
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1986–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Daniel Kash (gebore 25 April 1959) is 'n Kanadese akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Aliens (1986), Diary of the Dead (2007), Mama (2013), en RoboCop (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne