Daniel London

Daniel London
Geboorte 1973 (51–52 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1997–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Daniel London (* 1973) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Patch Adams (1998), Minority Report (2002), Rent (2005), en It's Kind of a Funny Story (2010).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne