Daniel von Bargen

Daniel von Bargen
Geboorte 5 Junie 1950
Cincinnati
Sterfte 1 Maart 2015 (op 64)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1970-2015
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Daniel von Bargen (Cincinnati, 5 Junie 1950 – Montgomery, 1 Maart 2015) was 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente RoboCop 3 (1993), The Postman (1997), Shaft (2000), en Super Troopers (2001).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne