Daniella Alonso

Daniella Alonso
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 22 September 1978 (1978-09-22) (46 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en regisseuse
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Daniella Alonso (gebore 22 September 1978) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Hills Have Eyes II (2007), The Collector (2009), en Paul Blart: Mall Cop 2 (2015), en in die televisiereeks One Tree Hill (2003).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne