Daniella Monet

Daniella Monet
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Daniella Monet Zuvic
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1997–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Daniella Monet (gebore 1 Maart 1989) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Nancy Drew (2007) en in die televisiereekse Listen Up (2004) en Victorious (2010).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne